Wat n deurmekaar wêreld waarin ons leef. Tradisioneel gaan dit beter na die verkiesings verby is.
Ons sportspanne het darem positiwiteit gebring.
Die Amerikaanse rentekoers aankondiging het nogal stabiliteit en herstel in ons beurs gebring. Al die fondse wat ek daagliks dophou, het vrugte gepluk uit die aankondiging.
Oktober, normaalweg 'n slegte maand vir beleggings groei, is verby en die res van die jaar met goeie nuus lê en wag. Kom ons hoop dat die goeie nuus baie sal wees midde in al die ongemak wat ons beleef.
Vasbyt en seen vir die Kerstyd.